Afrikaanse Weergawe

English Version

 
 
 
 
 
   
 
 
     
   
 

De Vette Mossel is letterlik op die strand by Souwesia, tussen Klein en Grootbrak naby Mosselbaai aan die Kaapse Tuinroete. (Tussen disse baljaar die jongklomp – en die jonk van gees – op die strand of gaan maak lyf nat in die blou-blou see!)

Volg net die borde op die Ou George-pad, of kyk na die aangehegte kaart.

 
 

Klik op kaart om te vergroot

 
     
 
 
 
 

® de vette mossel 2007 | web development by telarian web solutions