Afrikaanse Weergawe

English Version

 
 
 
 
 
   
 
 
     
   
 

Kom skop uit jou skoene op Suid-Afrika se gewildste vakansiedorp, Mosselbaai. Skink ‘n wyntjie, tuur oor die see en lê weg aan seekos vir ‘n nasie!

Eet soveel jy wil of kan! De Vette Mossel bied veel meer as bloot die verlustiging aan uitsonderlike kos – dit is ‘n ervaring - in ongewone en informele omstandighede - met Kaapse visserskultuur in ware Weskus-styl. Letterlik op die strand.

“Die enigste manier om seekos werklik te geniet, is in oorvloed, sand onder die voete, seereuk in die neus – reg langs die see.” – Weskus geloof.

 
     
 
 
 
 

® de vette mossel 2007 | web development by telarian web solutions